Bolandse Noointjie
1.
Bolandse Noointjie, stil is die nagSoet sy jou ruste na lang, lange dagAans in my drome kom ek na jouSmagtend na lonkies uit oë so blou.Berge en dale kan ons nooit skeiWant in die droomland ontmoet jy vir my.
KeerzangBolandse noointjie, stil is die nagKom in jou drome, o liefste ek wag.
2.(bis).
Bolandse noointjie, sluimer nou sagVer in die droomland ontmoet ons vannagDaar waar die blomme weelderig groeiDaar waar die strome sagmurmelend vloei.Soos in vergange dae weleerTroos ons mekander met soentjies so teer.