<-
Codex
-
Codex 2017
Codex 2020
Die Rietjie
So lank as die rietjie in die water lê,
In die water lê, in die water lê,
So lank as die rietjie in die water lê,
Blommetjie gedink om my.
En toe vat ek om haar nekkie,
Soen ek in haar bekkie;
Blommetjie gedink om my.
(bis).